Die Driehoekige Sirkel - LV2

You might also like

Download as pptx, pdf, or txt
Download as pptx, pdf, or txt
You are on page 1of 9

DIE DRIEHOEKIGE

SIRKEL
Langvraag 2
In die titel van die roman, is daar meer as een betekenis
opgesluit.
Bespreek al die verskillende betekenisse in ‘n opstel van 300-
350 woorde.
Waarvoor staan PVI?

P  Punt (hoofidee van die paragraaf)

V  Verduideliking (om die hoofidee te


ondersteun)

I  Illustrasie (aanhaling uit die boek, wat die


verduideliking ondersteun)
**ONTHOU!!!
Jou inleiding moet nie meer as 2 sinne wees nie. 1 sin is meer as
genoeg.

Voorbeeld van ‘n inleiding:


Verskeie betekenisse lê in die titel “Die driehoekige sirkel” opgesluit.
P V I
Die titel Die driehoekige sirkel - Die titel is ‘n voorbeeld van
is ‘n oksimoron. ‘n oksimoron.

Die driehoek kan verwys na


- ‘n Driehoek en ‘n sirkel die liefdesdriehoek wat in die
sluit mekaar normaalweg roman voorkom en die sirkel
uit, maar hier word dit saam kan gesien word as ‘n “endless
gebruik. loop”. Caro eindig waar sy
begin het.

- Die driehoek hou verband Waardeur die verhouding


met ‘n liefdesdriehoek in tussen drie karakters, Caro,
Caro se hede, asook haar Steyn en Salome in die hede
verlede. en Caro, Steve en Marcia in
die verlede.
Die titel kan aansluit by - Toe Caro weer terugkom “Ek is so lief vir jou, sê
die liefdespel tussen na haar geboortedorp hy sag”
Steyn, Salome en Caro om vergelding te kom
tydens haar volwasse kry, raak sy
jare. onwillekeurig weer
betrokke in ‘n
liefdesdriehoek.

- Hierdie keer tussen


Salome, Steyn en syself.
Asook by die - Caro is betrokke by twee
liefdespel tussen liefdesdriehoeke.
Steve, Marcia en
Caro toe sy nog op
skool was. - In die verlede was dit
tussen Marcia, Steve en
syself.

- Op skool was sy verlief


op Steve White.
Die sirkel kan gesien - Hierdie sirkel-gedagte
word as ‘n metafoor vir in die titel word reeds
Caro se gedagte aan die in die openingsgebeure
onafhanklike punte, gesuggereer.
saamgesirkel in die spel.

- Caro Eksteen het na


haar jeugdorp En wat het my besiel om
teruggekom. Sy dink terug te kom
terug en wonder
hoekom sy teruggekom
het.
Die titel sluit aan by die - Die driehoek en die sirkel
hede en verlede soos ‘n loop saam in die storielyn.
sirkel bymekaar uitkom.

- Caro het teruggekom om


Steve te vergeld van die
pyn wat hy haar gemaak
het.

- Sy pa het haar familie


verneder deur hulle te Steve was op Marcia
betaal om weg te trek uit verlief , maar Caro was
die dorp uit. swanger met Steve se kind.
Voorbeeld van ‘n slot:

Die titel van hierdie boek is dus baie slim gekies en kan verskeie
betekenisse hê. Baie simboliek lê ook opgesluit in hierdie oksimoron.

You might also like