Professional Documents
Culture Documents
Graad 9 NW Kwartaal 2 Les 2
Graad 9 NW Kwartaal 2 Les 2
Teaching V
Versnel toegang tot kwaliteit onderrig
NW kwartaal 2 Les 2
Balansering van chemiese reaksies
Reaksies van metale met suurstof
Konsepte wat in hierdie les
bespreek word
● Verf
● Olie of ghries
● Galvaniseer
● Elektroplatering
Fe+O2
Fe + O2 Fe2O3
LINKS REGS
1 Fe atoom 2 Fe atome
2 O atome 3 O atome
4Fe+ 3O2 2Fe2O3
LINKS REGS
4 Fe atoom 4 Fe atome
6 O atome 6 O atome
4Fe + 3O2
Reaksie van metale met suurstof
● metale reageer met suurstof tydens die proses van
verbranding
● die produk wat vorm word ‘n metaaloksied genoem,
wat gewoonlik ‘n vaste stof is.
Algemene reaksie:
● metaal + suurstof → metaaloksied
Kliek op die prent om les 2 se skakel
na die selfmerk-assessering te kry
Kontak ons:
E: admin@tmteaching.co.za
www.tmteaching.co.za
www.bit.ly/ThumaMinaTeaching
www.facebook.com/ThumaMinaTeaching
https://www.instagram.com/teaching.mina/
Ondersteun ons asseblief deur ons as 'n begunstigde op jou MySchool-kaart by te voeg: