Download as pptx, pdf, or txt
Download as pptx, pdf, or txt
You are on page 1of 12

Selle, basiese eenhede van lewe

• Sel is die kleinste strukturele


eenheid van lewe
Sitoplasma
• Bestaan uit die grondplasma en
selmembraan
Selmembraan
• Selektief deurlatend en beheer die
deurtog van stowwe in en uit die sel
Grondplasma
• Vloeibare inhoud van die sel
Plantsel Diersel
Selle, basiese eenhede van lewe
• Metabolisme verwys na al die
chemiese reaksies wat in die sel
plaasvind
Selorganelle
Chloroplaste
• Kom slegs in plantselle voor
• Verantwoordelik vir fotosintese
• Bevat chlorofil wat stralingsenergie
absorbeer en dit omsit na
chemiese potensiële energie
Selle, basiese eenhede van lewe
Mitochondria
• Verantwoordelik vir selrespirasie
(vrystelling van energie uit energieryke
brandstofmolekule)
• Kragsentrale van die sel
Vakuole
• Plantselle besit een groot vakuool
• Omring met ‘n differensieel deurlatende
selmembraan (tonoplast)
• Dierselle kan meer as een klein vakuool
besit
• Verleen stewigheid aan die plant (turgor)
en berg opgeloste voedingstowwe
Selle, basiese eenhede van lewe
Selwand
• Bestaan uit sellulose vesels
• Verleen stewigheid en vorm aan
die plantsel
Selle, basiese eenhede van lewe
Selkern (Nukleus)
• Bestaan uit ‘n kernmembraan,
kernliggaampie (nukleolus),
kernplasma en chromatiennetwerk
• Chromatiennetwerk bestaan uit DNA
• DNA dra genetiese (oorerflike)
inligting
• Geen is ‘n gedeelte van ‘n DNA-
molekuul wat die kode dra vir ‘n
spesifieke karaktereienskap
Verskille tussen ‘n plantsel en ‘n diersel
Plantsel Diersel
Omsluit deur ‘n selwand Het nie ‘n selwand nie

Het ‘n vakuool met selsap Het geen of baie klein vakuole

Het chloroplaste Het geen chloroplaste nie


Het ‘n vaste vorm Het geen vaste vorm

You might also like