Download as pptx, pdf, or txt
Download as pptx, pdf, or txt
You are on page 1of 5

Krisis – Elizabeth Eybers

TEMA: Die verhouding tussen


Krisis – Elizabeth Eybers die hart en die verstand

STEMMING: Aanvanklik beslis


1 Dis hier wat ons twee skei - jy, Hart, en ek, (decided), maar dan vertwyfeld
2 albei tot afskeid so onvoorbereid. (doubtful)
3 Die weg was lieflik waarlangs jy gelei’t
BOU VAN DIE GEDIG:
4 maar dis verby, al staar jy terug. Nou strek UITERLIKE BOU:
5 die pad langs klowe, afgrond en moeras. ITALIAANSE SONNET:
6 Voortvarend en 'n lafaard soos altyd - Vaste vorm
- Deel 1: Oktaaf (8 versreëls)
7 en nooit in staat tot enige besluit - Deel 2: Sestet (6 versreëls)
8 en siek daarby, is jy nou net 'n las.
INNERLIKE BOU:
Hier is ‘n argument wat gevoer
9 Jy was die gas en gasheer by die fees, word – tussen die hart en die
10 die seremoniemeester en die nar: verstand.
11 jou dwase raad kan net die Hoof verwar
12 waar elke tree die laaste tree mag wees.
13 Kyk, dit word laat, die kermis is verby,
14 kan jy dit nie begryp? Hier moet ons skei.
‘n stryd tussen die “Hart” (die spreker se emosies) en die "ek" (die "Hoof'/verstand). Die spreker wil op 'n
allegoriese (allegorical) wyse hierdie innerlike krisis verbeeld.
Die spreker wil nie meer gepla word deur die oorgevoeligheid van
Krisis – Elizabeth Eybers die Hart nie, maar eerder staatmaak op die nugterheid van die
verstand.
Die spreker praat met haar hart
asof dié ‘n mens is part – moet uitmekaar gaan
1 Dis hier wat ons twee skei - jy, Hart, en ek,
IRONIE – Hart en Hoof kan nie geskei word nie
farewell Unprepared – nie gereed
2 albei tot afskeid so onvoorbereid.
Ei-assonansie

Road - lewenspad gelei het


Reël 3-8: Oktaaf

3 Die weg was lieflik waarlangs jy gelei’t die hart het haar na mooi plekke
W-alliterasie – gee ‘n sangerige toon gelei
Stare – verlangend in een rigting kyk
4 maar dis verby, al staar jy terug. Nou strek Die pad lê lank voor haar

Reël 3-8 (oktaaf) - redes vir die spreker se besluit om met die hart te skei
Spreker sê haar emosies het die oorhand gekry en daarom was sy besluiteloos
ravines precipice swamp
5 die pad langs klowe, afgrond en moeras.
Halsoorkop/ oordadig/ nie verstandig nie
Coward - nie dapper nie
6 Voortvarend en 'n lafaard soos altyd Die hart kon nooit 'n besluit neem nie.
Die hart het trouens die hoof/kop
Never can – kan dit nooit regkry nie (nugtere denke) verwar (confuse) en
veroorsaak dat sy nie nugtere besluite
7 en nooit in staat tot enige besluit kon neem nie.

burden
8 en siek daarby, is jy nou net 'n las.
Reël 8 is vol bitterheid: “en siek daarby, is jy nou net 'n las”
host – persoon wat gaste
guest onthaal festival
9 Jy was die gas en gasheer by die fees, dubbelsinnigheid (ambiguity)
Master of ceremonies – ‘n persoon wat die - Gas vs. Gasheer
gehoor vermaak met grappies - Seremoniemeester vs. Nar

10 die seremoniemeester en die nar: clown

dom kop Confuse - deurmekaarmaak


Reël 9-14: Sestet

11 jou dwase raad kan net die Hoof verwar


Reël 11 is weer vol bitterheid: onaangename ervarings

12 waar elke tree die laaste tree mag wees.

Fair – ‘n fees waar dinge verkoop word, gewoontlik vir fondse


13 Kyk, dit word laat, die kermis is verby, Die laaste twee versreëls beklemtoon die
Spreker besef: die doellose lewe moet einde kry finaliteit van die spreker se besluit - die rede
en emosies moet skei.
juis omdat die lewe te kort is
Sluit aan by die eerste twee versreëls sodat
14 kan jy dit nie begryp? Hier moet ons skei. die gedig ‘n mooi hegte eenheid vorm.
Understand - verstaan

You might also like