Download as pptx, pdf, or txt
Download as pptx, pdf, or txt
You are on page 1of 28

Ek Het ‘n Huisie By Die See

H.A.Fagan
Ek Het ‘n Huisie By Die See (FA Fagan)
H.A.Fagan

Ek het 'n huisie by die see. Dis nag. 1

Ek hoor aaneen, aaneen die golwe slaan 2
teenaan die rots waarop my huisie staan 3
met al die oseaan se woeste krag. 4
Ek hoor die winde huil - 'n kreun, 'n klag, 5
soos van verlore siele in hul nood 6
al dwalend, klagend, wat in graf en dood 7
geen rus kon vind nie, maar nog soek en smag. 8

My vuurtjie brand, my kersie gee sy lig. 9

Ek hoor dan maar hoe loei die storm daar buite 10
ek hoor hoe ruk die winde aan my ruite;
11
hier binne is dit veilig, warm en dig. 12

Kom nag, kom weer en wind, kom oseaan - 13

dit is 'n rots waarop my huisie staan. 14
Inleiding
• Almal van ons bly in een of ander soort huis.

1. Waarom het mens ‘n huis of ‘n plek om in te bly nodig?

2. Waarteen beskerm jou ouerhuis jou?
3. Hoe, dink jy besluit ouers waar hulle wil bly en hulle kinders
grootmaak?
4. Lees die titel van die gedig en die verkleinwoorde in versrëel 9.
• Waarom dink jy gebruik die digter verkleinwoorde?
Funksie van: Lang sin / kort verklaring
Verbreek die ritme.
Inleiding: Woordeskat Ritme is die refleksie op
Plaas klem op die nag. die golwe wat slaan.
Ek het 'n huisie by die see. Dis nag. 1
Ek hoor aaneen, aaneen die golwe slaan 2 waves branders
teenaan die rots waarop my huisie staan 3 against
met al die oseaan se woeste krag. 4 very intense, wild
moan
Ritme word die
Ek hoor in reël 2-4 geskep
winde huildeur:
- 'n1)kreun,
herhaling klag,
'nvan aaneen 2) assonansie
5 van die “aa”-klank 3) Rym
lost
soos van verlore siele in hul nood 6 roaming, moaning
al dwalend, klagend, wat in graf en dood 7 grave
geen rus kon vind nie, maar nog soek en smag. 8 yearn
candle
My vuurtjie brand, my kersie gee sy lig. 9
Ek hoor dan maar hoe loei die storm daar buite 10 howl
ek hoor hoe ruk die winde aan my ruite; 11 windowpanes
hier binne is dit veilig, warm en dig. 12

Kom nag, kom weer en wind, kom oseaan - 13

dit is 'n rots waarop my huisie staan. 14
weather and wind
rock
Ek het 'n huisie by die see. Dis nag. 1
Ek hoor aaneen, aaneen die golwe slaan 2
teenaan die rots waarop my huisie staan 3
met al die oseaan se woeste krag. 4
Ek hoor die winde huil - 'n kreun, 'n klag, 5
soos van verlore siele in hul nood 6
Ek hoor die winde huil - 'n kreun, 'n klag, 5
soos van verlore siele in hul nood 6
al dwalend, klagend, wat in graf en dood 7
geen rus kon vind nie, maar nog soek en smag. 8
My vuurtjie brand, my kersie gee sy lig. 9
Ek hoor dan maar hoe loei die storm daarbuite 10
ek hoor hoe ruk die winde aan my ruite; 11
hierbinne is dit veilig, warm en dig. 12
Kom nag, kom weer en wind, kom oseaan - 13
dit is 'n rots waarop my huisie staan. 14
Uiterlike bou van die gedig:
Engelse sonnet / Shakespeariaanse sonnet
14 versreëls 8 (4+4) + 4 + 2 = 3 strofes

- Die eerste twee kwatryne is saamgevoeg tot een oktaaf.

- Die rymskema van die eerste 12 reëls is anders:
abba cddc effe gg
teenoor die tradisionele Engelse sonnet waar die rymskema
abab cdcd efef gg is.
14 versreëls Ek het 'n huisie by die see. Dis nag. 1
Ek hoor aaneen, aaneen die golwe slaan 2
• (8) oktaaf teenaan die rots waarop my huisie staan 3
met al die oseaan se woeste krag. 4
Ek hoor die winde huil - 'n kreun, 'n klag, 5
soos van verlore siele in hul nood 6
al dwalend, klagend, wat in graf en dood 7
geen rus kon vind nie, maar nog soek en smag. 8

• (4) Kwatryn My vuurtjie brand, my kersie gee sy lig. 9

Ek hoor dan maar hoe loei die storm daar buite 10
ek hoor hoe ruk die winde aan my ruite; 11
• (2) Koeplet hier binne is dit veilig, warm en dig. 12

Kom nag, kom weer en wind, kom oseaan - 13

dit is 'n rots waarop my huisie staan. 14
Rymskema
Ek het 'n huisie by die see. Dis nag. a
Ek hoor aaneen, aaneen die golwe slaan b
teenaan die rots waarop my huisie staan b
met al die oseaan se woeste krag. a
Ek hoor die winde huil - 'n kreun, 'n klag, c
soos van verlore siele in hul nood d
al dwalend, klagend, wat in grag en dood d
geen rus kon vind nie, maar nog soek en smag. c

My vuurtjie brand, my kersie gee sy lig. e

Ek hoor dan maar hoe loei die storm daarbuite f
ek hoor hoe ruk die winde aan my ruite; f
hierbinne is dit veilig, warm en dig. e
Kom nag, kom weer en wind, kom oseaan - g
dit is 'n rots waarop my huisie staan. g
Innerlike bou

Oktaaf (2 x kwatryne) en
kwatryn 3 (Eerste 12
Oktaaf versreëls)
2 x Kwatryne
Kwatryn
8 reëls 4 reëls
Verduidelik en beskryf die
huisie, hoe veilig hy voel
daarbinne ten spyte van die
storm wat woed daarbuite
Innerlike bou

Koeplet
Gevolgtrekking
Oktaaf 1 Samevatting –
Kwatryn 3 waarom hy nie
2 x kwatryne bang is vir die
storms nie
Kontras
Ek het 'n huisie by die see. Dis nag. 1
Ek hoor aaneen, aaneen die golwe slaan 2
teenaan die rots waarop my huisie staan 3
met al die oseaan se woeste krag.
Ek hoor die winde huil - 'n kreun, 'n klag,
4

5
Buite
soos van verlore siele in hul nood 6
al dwalend, klagend, wat in graf en dood 7
geen rus kon vind nie, maar nog soek en smag. 8
My vuurtjie brand, my kersie gee sy lig. 9
Ek hoor dan maar hoe loei die storm daar buite
ek hoor hoe ruk die winde aan my ruite;
hier binne is dit veilig, warm en dig.
10
11
12
Binne
Kom nag, kom weer en wind, kom oseaan - 13
dit is 'n rots waarop my huisie staan. 14
Ek het 'n huisie by die see. Dis nag. 1
Ek hooraaneen, aaneen die golwe slaan 2
teenaan die rots waarop my huisie staan 3
met al die oseaan se woeste krag. 4
Ek hoor die winde huil - 'n kreun, 'n klag, 5
soos van verlore siele in hul nood 6
al dwalend, klagend, wat in graf en dood 7
geen rus kon vind nie, maar nog soek en smag. 8
Herhaling
My vuurtjie brand, my kersie gee sy lig. 9
Ek hoor dan maar hoe loei die storm daar buite 10
ek hoor hoe ruk die winde aan my ruite; 11
hier binne is dit veilig, warm en dig. 12

Kom nag, kom weer en wind, kom oseaan - 13

dit is 'n rots waarop my huisie staan. 14
Ek het 'n huisie by die see. Dis nag. 1
Ek hoor aaneen, aaneen die golwe slaan 2
teenaan die rots waarop my huisie staan 3
met al die oseaan se woeste krag. 4

Ek hoor die winde huil - 'n kreun, 'n klag, 5

soos van verlore siele in hul nood 6
al dwalend, klagend, wat in grag en dood 7
geen rus kon vind nie, maar nog soek en smag. 8 Herhaling
My vuurtjie brand, my kersie gee sy lig. 9
Ek hoor dan maar hoe loei die storm daar buite 10
ek hoor hoe ruk die winde aan my ruite; 11
hier binne is dit veilig, warm en dig. 12

Kom nag, kom weer en wind, kom oseaan - 13

dit is 'n rots waarop my huisie staan. 14
Ek het 'n huisie by die see. Dis nag. 1
Ek hoor aaneen, aaneen die golwe slaan 2
teenaan die rots waarop my huisie staan 3
met al die oseaan se woeste krag. 4

Ek hoor die winde huil - 'n kreun, 'n klag, 5 Stylfiguur:

soos van verlore siele in hul nood
al dwalend, klagend, wat in graf en dood
6
7
Personifikasie
geen rus kon vind nie, maar nog soek en smag. 8

My vuurtjie brand, my kersie gee sy lig. 9

Ek hoor dan maar hoe loei die storm daar buite 10
ek hoor hoe ruk die winde aan my ruite; 11
hier binne is dit veilig, warm en dig. 12

Kom nag, kom weer en wind, kom oseaan - 13

dit is 'n rots waarop my huisie staan. 14
Ek het 'n huisie by die see. Dis nag. 1
Ek hoor aaneen, aaneen die golwe slaan 2
teenaan die rots waarop my huisie staan 3
met al die oseaan se woeste krag. 4
Ek hoor die winde huil - 'n kreun, 'n klag, 5
soos van verlore siele in hul nood 6 Stylfiguur:
al dwalend, klagend, wat in graf en dood
geen rus kon vind nie, maar nog soek en smag.
7
8
Vergelyking
My vuurtjie brand, my kersie gee sy lig. 9
Ek hoor dan maar hoe loei die storm daar buite 10
ek hoor hoe ruk die winde aan my ruite; 11
hier binne is dit veilig, warm en dig. 12

Kom nag, kom weer en wind, kom oseaan - 13

dit is 'n rots waarop my huisie staan. 14
Ek het 'n huisie by die see. Dis nag. 1
Ek hoor aaneen, aaneen die golwe slaan 2
teenaan die rots waarop my huisie staan 3
met al die oseaan se woeste krag. 4

Ek hoor die winde huil - 'n kreun, 'n klag, 5

soos van verlore siele in hul nood 6 Klanknabootsing
al dwalend, klagend, wat in graf en dood
geen rus kon vind nie, maar nog soek en smag.
7
8 Vergelyking
My vuurtjie brand, my kersie gee sy lig. 9
Ek hoor dan maar hoe loei die storm daar buite 10
ek hoor hoe ruk die winde aan my ruite; 11
hier binne is dit veilig, warm en dig. 12

Kom nag, kom weer en wind, kom oseaan - 13

dit is 'n rots waarop my huisie staan. 14
Ek het 'n huisie by die see. Dis nag. 1
Ek hoor aaneen, aaneen die golwe slaan 2
teenaan die rots waarop my huisie staan 3
met al die oseaan se woeste krag. 4

Ek hoor die winde huil - 'n kreun, 'n klag, 5 Klanknabootsing

soos van verlore siele in hul nood 6
al dwalend, klagend, wat in graf en dood 7
geen rus kon vind nie, maar nog soek en smag. 8

My vuurtjie brand, my kersie gee sy lig. 9

Ek hoor dan maar hoe loei die storm daar buite 10
ek hoor hoe ruk die winde aan my ruite; 11
hier binne is dit veilig, warm en dig. 12

Kom nag, kom weer en wind, kom oseaan - 13

dit is 'n rots waarop my huisie staan. 14
Ek het 'n huisie by die see. Dis nag. 1
Ek hoor aaneen, aaneen die golwe slaan 2
teenaan die rots waarop my huisie staan 3
met al die oseaan se woeste krag. 4
Ek hoor die winde huil - 'n kreun, 'n klag, 5 Binnerym

Ek hoor dan maar hoe loei die storm daar buite 10 skep atmosfeer
ek hoor hoe ruk die winde aan my ruite; 11
hier binne is dit veilig, warm en dig. 12

Kom nag, kom weer en wind, kom oseaan - 13

dit is 'n rots waarop my huisie staan. 14
Ek het 'n huisie by die see. Dis nag. 1
Ek hoor aaneen, aaneen die golwe slaan 2
teenaan die rots waarop my huisie staan 3
met al die oseaan se woeste krag. 4
Ek hoor die winde huil - 'n kreun, 'n klag, 5
soos van verlore siele in hul nood 6
al dwalend, klagend, wat in graf en dood 7
geen rus kon vind nie, maar nog soek en smag. 8
My vuurtjie brand, my kersie gee sy lig. 9 Gehoorsintuig
Ek hoor dan maar hoe loei die storm daar buite 10
ek hoor hoe ruk die winde aan my ruite; 11
Sigsintuig
hier binne is dit veilig, warm en dig. 12 Tassintuig
Kom nag, kom weer en wind, kom oseaan - 13
dit is 'n rots waarop my huisie staan. 14
Slotkoeplet

Natuurelemente word uitgedaag –

“Come hell or high water ...” – dui op diep geloof van
die spreker. (Rots dus simbolies.)
Slotkoeplet

Kom nag, kom weer en wind, kom oseaan - 13 Klankverskynsel:

dit is 'n rots waarop my huisie staan. 14
Alliterasie
Slotkoeplet
Kom nag, kom weer en wind, kom oseaan - 13
dit is 'n rots waarop my huisie staan. 14

Simboliek:
Die spreker se geloof beskerm hom net soos sy huisie
teen die aanslae en gevare van die lewe omdat dit op
rots gebou is - Jesus is sy rots.

You might also like