Bywoorde

You might also like

Download as pptx, pdf, or txt
Download as pptx, pdf, or txt
You are on page 1of 5

Bywoorde

Die bywoord:
1. Waar? - Plek
2. Wanneer? - Tyd
3. Hoe? - wyse
4. Hoekom? - Rede
5. Graad - Hy is verreweg die beste
rugbyspeler.
6. Doel/Rede - Hy staan vroeg op om te leer.
7. Modaliteit - Ontkenning
- Bevestiging bv. Beslis
- Wens bv. Asseblief
- Twyfel bv. Altemit
- Toevoeging bv.
Hy het darem tog sy beste
gedoen
1. Beskryf die werkwoord
2. Een woord vir baie woorde:
In die nag Snags In die aand Saans
In die oggend Soggens In die môre Smôrens
Spel volgens posisie Posisionele Buite die huis buitenshuis
Elke dag Daagliks Elke week Weekliks
Elke maand Maandeliks Elke jaar Jaarliks
Die vorige dag Gister 2 dae tevore Eergister
Oor 2 dae Oormôre In die huis Binneshuis
In die rigting van Huiswaarts In die middag Smiddae
die huis
Oomblikke gelede Netnou Weer & weer Herhaaldelik
In sy mond Binnesmonds
3. stompi: Die woordorde in Afrikaans

• S- Subject (Jan)
o Verb (het)
• T- Time (elke middag)
• O- Object – direct (die bal)
indirect (vir sy broer)
• M- Manner (geduldig)
• P- Place (op die rugbyveld)
o Verb (geskop)
• I- Infinitive (om hom te help om ook beter te speel)
Byvoorbeeld:
Ek, elke middag, my, huiswerk, in my kamer, doen, rustig,
om Gr. 11 te slaag.

• S- Subject (Ek)
o Verb (doen)
• T- Time (elke middag)
• O- Object – direct (my hiswerk)
• M- Manner (rustig)
• P- Place (in my kamer)
• I- Infinitive (om Gr.11 te slaag)

 Ek doen elke middag my huiswerk, rustig in my kamer,


om Gr.11 te slaag.

You might also like