Download as pptx, pdf, or txt
Download as pptx, pdf, or txt
You are on page 1of 7

DIE DIREKTE EN

INDIREKTE REDE
Sy sê :”Hoera! Dis vakansie!”

Sy skree opgewonde dat dit vakansie is.


 RESEP:
 1.Gooi die dubbelpunt en aanhalingstekens weg.
 2.Begin altyd met die persoon wat praat
 3.Omskryf die leestekens of uitroepe:
 ! = roep uit/beveel
 ? = vra/ wil weet of
 Eina = skree van die pyn
 Hoera = roep bly uit dat…
 Foei tog = sê / vra simpatiek
Liewe aarde = geskok
Ja = bevestigend
Nee = ontkennend
Ai tog! = terleurgesteld
4.As dit ‘n stelsin is, voeg DAT by
As dit ‘n vraagsin is, voeg VRA/WIL WEET
OF by.
5.verander voornaamwoorde:
Ek = hy,sy
Hy,sy=hy,sy
Ons=hulle
Julle=hulle
6.Verander TYD- en PLEKwoorde:
Hier=daar
Hierdie=daardie
Vandag=daardie dag
Gister=die vorige dag
Gister middag=die vorige middag
Gister aand = die vorige aand
Eergister = twee dae tevore
Môre=die volgende dag
Môre aand = die volgende aand
Oormôre = oor twee dae
Nou/dan = toe

7.ONTHOU: die TYD verander NIE!!!


8.Bv.
”Ag nee, wanneer gaan jy dan begin
leer?”vra Moeder.
Moeder vra moedeloos wanneer hy/sy
dan gaan begin leer.

You might also like