Download as pptx, pdf, or txt
Download as pptx, pdf, or txt
You are on page 1of 10

DIE ENKELVOUDIGE SIN

1. Wat is ‘n enkelvoudige sin?

Dis ‘n sin wat net EEN GESEGDE het.


2 Drie stappe hoe om ‘n enkelvoudige sin te ontleed.

1. Soek die gesegde en onderstreep dit.

2. Vra : Wie of wat + G? = Onderwerp

3. Vra :Wat + G + O = Voorwerp


Die
Die siek
siek man
man drink
drink sy
sy pille.
pille.

1. Onderstreep die gesegde.

2. Wie/wat drink?

3. Wat drink die man?


Indirekte Voorwerp

Ek skryf ‘n brief vir die sekretaresse.

Dit moet ter wille van iets of iemand wees.


Die konstruksie lyk as volg:
voorsetsel + lidwoord + s.nw.
Ek skryf ‘n brief vir die sekretaresse.

1. Onderstreep die gesegde. : skryf

2. Wie/wat skryf? : Ek = onderwerp

3. Wat skryf “ek”? : ‘n brief = voorwerp

4. Ter wille van wie word die brief geskryf? :


vir die sekretaresse = indirekte voorwerp
3 Wat word ‘n uitbreiding wat jou meer van die
onderwerp en voorwerp vertel, genoem?

Byvoeglike bepaling / sinsnede

4 Wat word ‘n uitbreiding wat jou meer van


die gesegde vertel, genoem?

Bywoordelike bepaling / sinsnede


Die siek man drink sy pille.

Siek vertel jou meer van “die man” wat die onderwerp
is. Dus is siek ‘n byvoeglike bepaling.

Die ONDERWERP en VOORWERP is altyd ‘n


SELFSTANDIGE NAAMWOORD. Enige iets wat jou dus
meer van die onderwerp of voorwerp vertel, is BYVOEGLIK.
Die siek man drink onder protes sy pille.

“Gemaklik” vertel jou meer van “drink”, wat die gesegde is.
Dus is “onder protes” die bywoordelike bepaling.
VASLEGGING
1 Wat is ‘n enkelvoudige sin?

2 Skryf die eerste drie stappe hoe om ‘n enkelvoudige sin te ontleed,


neer.

3 Wat word ‘n uitbreiding wat jou meer van die onderwerp en


voorwerp vertel, genoem?

4 Wat word ‘n uitbreiding wat jou meer van die gesegde


vertel, genoem?
MEMORANDUM
 1 Dis ‘n sin wat net EEN GESEGDE het.

 2 Soek die gesegde en onderstreep dit


Vra : Wie of wat + G? = Onderwerp
Vra :Wat + G + O = Voorwerp

 3 Byvoeglike bepaling

 4 Bywoordelike bepaling

You might also like