Download as pptx, pdf, or txt
Download as pptx, pdf, or txt
You are on page 1of 3

Soorte sinne

1. Stelsin:
bv. Die maan is geel

2. Vraagsin:
bv. Is die maan geel?

3. Bevelsin:
bv. Haal uit jou boek!

4. Versoeksin:
Haal asseblief jou boek uit!
Sinsorde:

Bywoorde: TYD, WYSE, MANIER, PLEK!!

s t o m p
Bv. Piet het elke aand vir Sannie liefdevol by die
voordeur gegroet om afskeid te neem.
i

You might also like