Selfstandige naamwoorde

You might also like

Download as pptx, pdf, or txt
Download as pptx, pdf, or txt
You are on page 1of 23

Selfstandige

Naamwoorde
(noun)
1. Eienaam:
•‘n woord wat met ‘n hoofletter geskryf word
•‘n Naam
•Bv. Kersfees, Piet

2. Soortnaam:
•Kan getel word
•Gesien en aan gevat word
•Bv. skool, bank, hoed

3. Massanaam/stofnaam:
•Kan nie getel word nie
•Bv. geld, goud, water
4. Maatnaam:
•Meet iets
•Bv. ‘n sak sout, emmer water

5. Versamelnaam:
•‘n Trop skape
•‘n Skool visse
•‘n Bundel gedigte

6. Abstrakte selfstandige naamwoord:


•‘n Gevoel
•Bv. Liefde, haat
A. Enkelvoude/meervoude: (singular/plural)
1. Siektes: ALTYD meervoudig:
Bv. pokke, masels
2. Grondstowwe: ALTYD enkelvoudig:
Bv. goud, platinum BEHALWE: diamante
3. -kus:
Bv. musikus – musici/musikusse
tegnikus - tegnici/tegnikusse
politikus – politici/politikusse
4. -heid = hede:
Bv. moeilikheid – moeilikhede
5. Woorde wat eindig met i, o, u & beklemtoonde a
kry ‘n ‘s:
Bv. Foto’s, balju’s, impi’s
-ook Eiename: Anita’s, Otto’s
6. Name en vanne waarvan al die letters nie uitgespreek
word in die enkelvoud nie kry by die meervoud ‘n ‘s of é:
Bv. Cilliers’s, Terblanche’e, Marais’s
MAAR du Preezs & Le Rouxs
7. Letters van die alfabet:
Bv. A’s
8. By saamgestelde range wat in die weermag voorkom, sit
ons ‘n meervoud agter:
Bv. Generaal-majoors NB!!!
9. Fransman = Franse & buurman = bure
10. ‘n Lepelvol = Lepelsvol
11. Klomp-klomp = klompies – klompies
12. Woorde wat ‘n dubbel vokaal het, wat lank uitgespreek
word in die enkelvoud, kry ‘n –e aan in die meervoud en
die een vokaal val weg:
Bv. Kaas = kase & boom = bome
13. As ‘n woord ‘n kort vokaal het, verdubbel die
medeklinker in die meervoud:
Bv. Bom = bomme
14. Woorde wat op –f eindig kry ‘n w:
Bv. Wolf = wolwe 7 hef = hewwe
15. Woorde wat eindig op –ie kry nog ‘n –e aan:
bv. Kopie = kopieë
16. Pad = paaie (paadjie)
17. Skilpad = skilpaaie (skilpadjie)
18. Goed = ding
Bv. Speelding = speelgoed
19. Meter – kilometer – kilogram: ALTYD ENKELVOUDIG
B. Geslag: (Gender)
1. Vorm die vroulike vorm deur die gepaste agtervoegsel
aan te las. Bv.towenaar / heks & monnik / non
Manlik Vroulik
Held Heldin
Sekretaris Sekretaresse
Eksaminator Eksaminatrise
Direkteur Direktrise
Graaf Gravin
Slaaf Slavin
Neef Niggie
Wewenaar Weduwee
Strooijonker Strooimeisie
Oujongkêrel Oujongnooi
Swaer Skoonsuster
Gasheer Gasvrou
Manlik Vroulik Manlik Vroulik
Oupagrootjie Oumagrootjie Kleinseun Kleindogter
Broer Suster Oom Tante
Skoonvader Skoonmoeder Skoonseun Skoondogter
Broerskind Susterskind Meneer Mevrou/Mejuffrou
Bruidegom Bruid Buurman Buurvrou
Bibliotekaris Bibliotekaresse Bestuurder Bestuurderes
Eienaar Eienares Sanger Sangeres
Prins Prinses Profeet Profetes
Kunstenaar Kunstenares Digter Digteres
Onderwyser Onderwyseres Burgemeester Burgemeesteres
Sondaar Sondares Leser Leseres
Danser Danseres Beoordelaar Beoordelares
Kelner Kelnerin God Godin
Koning Koningin Tikker Tikster
Manlik Vroulik Manlik Vroulik
Haarkapper Haarkapster Speler Speelster
Skrywer Skryfster Verpleër Verpleegster
Spreker Spreekster Akteur Aktrise
Inspekteur Inspektrise Redakteur Redaktrise
Lektor Lektrise Prinsipaal Prinsipale
Assistent Assistente Eggenoot Eggenote
President Presidente Orrelis Orreliste
Pianis Pianiste Joernalis Joernaliste
Man Vrou Vader Moeder
Oupa Ouma Seun Dogter
Seun Meisie Broer Suster
2. Diere: sit mannetjie of wyfie vooraan
Bv. Mannetjieduif of wyfieduif
Mannetjie Wyfie Diersoort
Reun Teef Honde
Beer Sog Varke
Beer Berin Bere
Wolf Wolvin Wolwe
Hings Merrie Perde
Ram Ooi Bokke/Skape
Bul Koei Koeie
Haan Hen Hoenders
Mannetjiepapegaai Wyfiepapegaai Parrots
Bulkalf Verskalf Beeste
Seekoeibul Seekoeikoei Hippo
Mannetjieverkleurmannetjie Wyfieverkleurmannetjie Cameleon
Dier Geluid Animal
Aap/Bobbejaan Blaf/Babbel Monkey/Baboon
Beer/Volstruis Brom Beer/Ostrich
Wolf Huil Wolf
Bok Blêr Buck
Bul Bulk Bull
By Zoem Bee
Donkie/Esel Balk Donkey/Mule
Duif Koer Dove
Eend Kwaak/Snater Duck
Gans Gaggel/Blaas/Snater Goose
Haan Kraai Rooster
Hen Kekkel Hen
Hond Blaf/Knor Dog
Jakkals Tjank Jackal/Fox
Kalkoen Koel-koel Turkey
Kanarie Fluit Canarie
Kat Miaau Cat
Dier Geluid Animal
Koei Bulk Cow
Leeu/Tier Brul Lion/Tiger
Lam/Skaap Blêr Lamb/Sheep
Kraai Kras Crow
Kriek Kriek Cricket
Kuiken/Muis Piep Chick/Mouse
Olifant Trompetter Elephant
Padda Kwaak Frog
Perd Runnik Horse
Renoster/Vark Snork Rhinoceros/Pig
Slang Sis Snake
Uil Hoe-Hoe Owl
Vink Kwetter Finch

Voëltjie Sing/Fluit/Tjilp Bird


Volke Lande Tale
Amerikaners Amerika Engels
Chinese/Sjinese China/Sjina Chinees/Sjinees
Dene Denemarke Deens
Duitsers Duitsland Duits
Engelse Engeland Engels
Franse Frankryk Frans
Hollanders Holland Hollands
Iere Ierland Iers
Indiërs Indië Indies
Volke Lande Tale
Italianers Italië Italiaans
Japanners Japan Japanees
Kanadese Kanada Engels
Nore/Norweërs Norweë Norweegs
Portugese Portugal Portugees
Russe Rusland Russies
Skotte Skotland Engels
Spanjaarde Spanje Spaans
Swede Swede Sweeds
Persoonsname:
1. Iemand wat onderwys gee is ‘n...?
-Onderwyser
2. Iemand wat werk met die ekonomie is ‘n...?
-Ekonoom
3. Die hoof van ‘n skool is ‘n...?
-Skoolhoof
4. Iemand wat gevangenisse in ‘n tronk oppas is ‘n...?
-Tronkbewaarder
5. Dame met ligte hare?
-Blondine
6. Iemand wat beelde maak is ‘n...?
-Beeldhouer
7. Die hoof van ‘n museum is ‘n...?
- Kurator
8. Die hoof van ‘n universiteit is ‘n...?
- Rektor
9. Die hoof van ‘n weermag is ‘n...?
- Generaal
10. Iets wat jy drink om jouself te stimuleer is ‘n...?
- Stimulant
11. Die hoof van ‘n koerant is ‘n...?
- Redakteur
C. Verkleining: (Diminutive)
1. Word gevorm deur agtervoegsels aan te las.
-tjie:
(as die woord reeds op ‘n t eindig kry dit slegs ‘n -jie)
Bv. Kat – Katjie Motor – Motortjie
(woord wat eindig op ‘n d klink soos ‘n t, kry -jie)
Bv. Hond - Hondjie
-etjie:
(woord is een sillabe bestaan en eindig op -ng)
Bv. Slang - Slangetjie
-kie:
(woord is meer as een sillabe en eindig op -ng)
NB!!
Bv. Koning – Koninkie Piesang – Piesankie
-pie:
(woord eindig op -m)
OPPAS!!!
Bv. Stroom - Stroompie
Blommetjie
-ie:
(woord eindig op -s)
Bv. Muis - Muisie
2. As meervoud ‘s kry, kry verkleining dit ook:
Bv. Foto’s – Foto’tjies Video’s – Video’tjies
3. Sommige woorde lyk na dubbele verkleining:
Bv. Baadjie - Baadjietjie Mandjie – Mandjietije
Kop – Koppie - Koppietjie
4. ONTHOU:
•Pad – Paadjie Gat – Gatjie Skilpad - Skilpadjie
5. Kleur kan ook verklein word:
Bv. Swart - Swartetjie
6. Gebruik verkleining om:
•te verklein
•Liefde uit te druk
•Beskeidenheid uit te druk
•Te verkleineer
•Eufemisme / Versagting
Oefening 1:
Gee die meervoude van die volgende:
1. Adres 13. Speelding
2. Gebed 14. Moeilikheid
3. Patroon 15. Volk
4. Program 16. Lig
5. Erf 17. Vuis
6. Oorlog 18. Resep
7. Skilpad 19. Vrug
8. Vlieg 20. Engelsman
9. Skip
10. Glas
11. Vlag
12. Gevoel
Oefening 2:
Gee die teenoorgestelde geslag:
1. Hings
2. Katmannetjie (Kater)
3. Digter
4. Eksaminator 13. Bulkalf
5. Reun 14. Ram
6. Kêrel
7. Gasheer
8. Direkteur
9. Seun
10. Dokter
11. President
12. Orrelis
Oefening 1:
Antwoorde:
1. Adresse 13. Speelgoed
2. Gebede 14. Moeilikhede
3. Patrone 15. Volkere
4. Programme 16. Ligte
5. Erwe 17. Vuiste
6. Oorloë 18. Resepte
7. Skilpaaie 19. Vrugte
8. Vlieë 20. Engelse
9. Skepe
10. Glase
11. Vlae
12. Gevoelens
Oefening 2:
Antwoorde:
1. Merrie
2. Katwyfie
3. Digteres 13. Verskalf
4. Eksaminatrise 14. Ooi
5. Teef
6. Nooi
7. Gasvrou
8. Direktrise
9. Dogter
10. Vroue-dokter
11. Vroue-president
12. Orreliste

You might also like